1

ROOSWATER DRANKIE

 

rose-water-drink

1 bottel Grapetizer
1 bottel Rooi druiwesap
2L Sodawater
2L Limonade
2 tot 3 eetlepels rooswater
Meng alles en sorg dat jy genoeg rooswater in het, sodat dit na rose proe.
Wanneer jy dit in n glas bedien, sit so 1 tot 2 roosblare in die drankie…

BRON- Marion Lowings