IDEES VIR MASH POTATOES-KAPOKAARTAPPELS
Sharon Naude
Naand Almal, Raad aseblief…. There are many ways of making mash potatoes, I would like to know how you make yours.
I have always used the easy way out and bought Smash !!!!
Cheryl-Anne Fourie – Milk,butter and an electric hand beater… Makes it light and fluffy
Corne Liebenberg – Hallo Sharon…. C skil die aartappels en sny dit in blokkies. Dan stoom ek dit sag in ‘n bietjie water…. gooi eerder nog bietjies water by tot dit sag is. Dan voeg ek warm melk, botter, sout, peper en pietersielie by en maak dit lekker fyn met die masher (ek haaaaaaaaat Smash!!)
Mathilda Joseph – Corne Liebenberg, ek maak dit dieselfde. Ek gooi net n bietjie bakpoeier by om dit meer lig te maak.
Linda Venter – Julle moet eendag tog n tamatie of twee by rasper…net die vleisgedeelte…nie die skil nie……dit is verskriklik lekker….laat die tamatie saam met jou aartappels kook…..jou mash het so mooi pienkerige kleur……bietjie iets anders…..
Helena Nel-Weideman – Smash is van die duiwel. Kook aartappels in helfte melk helfte water tot sag. Mash met room, sout, en bietjie knoffel
Christa Fourie – Ek kook my aartappels sag, gooi sout in, biedjie pepper, bakpoeier, botter en melk, en dit is heerlik sag en heerlik probeer dit gerus altyd ‘n wenner, en dan mash jy dit tot sag
Marius Coetzee – Cut potatoes in small blocks. Cook until soft after covering with water. Pour off the water. Add enough milk and bring to the boil. add butter to taste and salt. mash by hand or a good food prossesor. and Voila! Bon Appetite
Antjie Anna Lategan – My vriendin se mash. Skil aartappels en sny in blokkies en gooi halwe pakkie patato bake of meer (hang af hoeveel jy maak) by water en kook tot sag. Gooi dan gegeurde water af anders is dit te sout. Dan kook sy in mikrogolf heelpit mielies met baie botter. Mach aartappels met halwe tl bakpoeier en voeg halwe koppie room bietjie vir bietjie by en klop met ‘n vurk met sout en peper en pietersielie na smaak. Meng laastens mielies by. Dit is baie lekker
Ester Wright – Voeg spring onions by as jy dit kook en mash alles saam
Neville Meyer – my late wife to to boil the potatoes in a microwave boiler for 2 x 10 minutes. I would then pour out most of the water, add about 1/2 teaspoon salt, 1 teaspoon baking powder and about 2 or 3 teaspoons of butter / marg and then mash. If it was too stiff, a bit of milk was added
Geraldine Marais – i do it like Neville Meyer but instead of milk use a bit of Orley cook in cream or sour cream and grated cheese
Steph Kirchner – Peel 4 potatoes, cut in quarters, microwave for +- 12 min in salty water. Drain, mash, add pinch of nutmeg, a tablespoon of butter, a little milk and 1/2 teaspoon baking powder and mix well. Add more salt and nutmeg to taste. Light and fluffyand tasty
Jackie Moen van Litsenborgh – Alle resepte hier is baie lekker….maar ek doen na mash..nog een koppie gerasperde kaas by…roer goed deur aartappels…laaste bietjie kaas bo oor…grill af in oond…dit is net lekkerder…probeer gerus.
Natasha von Molendorff – Jy kan ook mash maak hoe ek dit maak. En dan peppers en uie ens braai. Als meng en in bak skep..kaas oor rasper en in oond sit tot kaas gesmelt het …is rerig blerrie lekker!!
Baba Van Zyl Halgryn – Kook jou aartappels en uie saam soos gewone mash. Gooi botter, sout en pepper by en gooi 1 tee lepel bakpoeier bo op mash en vat bietjie melk en maak warm in micro golf en gooi bo oor bakpoeier en roer goed. Vat 1 blikkie sweat corn mielies en gooi in mash maar gooi bietjie vir bietjie by sodat jou mash nie te pap is nie en roer deur…Glo my dis baie lekker…
Charlotte van Rooyen – Ek gooi een of twee eetlepels mayonnaise met botter baie lekker.
Annelie van der Merwe-Kruger – Sjoe, hier is weer baie nuwe resepte, dankie! Ek sit net melk en heelwat botter in. Soms kook ek huisie knoffel saam. Toe kinders klein was het ek broccoli en wortel ook ingesit
Suzette Beetge ッ Pretorius – Het julle geweet? As jy die water afgooi wanneer jou aartappels gekook is, en dan melk ingooi en terugsit op die stoof tot die melk begin kook en dan weer afhaal vir mash….mash die aartappels makliker en minder klonterig…regtig . Probeer gerus x
Wian Swart – Terwyl die aartappels kook, kook ‘n paar (so 5) knoffel wiggies in 250ml room. Die room moet so bietjie reduce. Meng dit saam met die aartappels en mash. Kap ‘n paar ontpitte olywe grof en roer dit by.
Sharon Naude hmmm…. didn’t know that Anushca, good idea.
Denise Uys Schoeman – Kook tot sag, water af,druk fyn,+ botter, sout + peper,+ voeg by: mespuntjie koeksoda opgelos in bietjie melk .Klop alles saam met lepel tot gemeng.Wolksag.
Val Ashbury – Ek doen, of het al soos almal hierbo behalwe die tamatie storie. Ek rasper tamatie in my rys met so bietjie parmasan – net so lekker, veral as ek te lui is om sous te maak. Sal dit beslis probeer. Het donderdag aand vir die eerst keer in baie jare my eie gemaak roer soms mosterd by (Smash baby geword) maar doen my Smash met net melk, botter en swart peper) Regte ding is natuurlik stukke bete
Maria Liebenberg – Nutmeg n moet by mash!! Dis nou behalwe die gewone goed soos botter en melk en bakpoeier. En dan n BAIE lekker twist, groot eetlepel kaassmeer
Charmaine Maritz – Ek gooi bietjie bakpoeier by, lekker fluffy, en sny ook fyn gekapte uie by, maar gooi eers in nadat ek die bakpoeier klaar in gegooi het, heerlik
Mia Vermeulen – Ek skil my aartappels, sny in blokke, kook in water met 1 teelepel hoenderekstrakpoeier, gooi water af, voeg by: 1 teelepel bakpoeier, 2 teelepels botter, 2 teelepels gegeurde roomkaas, melk na smaak, maak fyn met ‘n masher
Theresa Nolan Olivier – Warm melk by kapokaartappels werk ook goed. Maak die aartappels lekker egalig met geen klonte in nie.
Elsabie Templeton – My fluffy sexy mash is volgens my familie die beste! Begin met die regte aartappel, dit moet ‘n melerige varieteit wees soos Sifra, Up-to-date, Valor. Skil, sny in kwarte en sit in net genoeg kookwater dat die aartappels nie aanbrand nie. As jy te veel water in gooi dan gaan jy of met sop sit of jy moet van die water afgooi en daar gaan die voedingswaarde ook in die wasbak af! Jy kan eerder bietjie water bygooi as dit nog nie gaar is nie. Gooi eers die sout by sodra die aartappel gaar is (dit kook vinniger gaar sonder die sout). Gooi nou 250ml vars room en so 3E botter by en druk fyn met ‘n aartappel drukker. Jy kan dit deur ‘n “ricer” druk as jy dit super fyn wil he of met jou eierklitser of balon whisk dit lig & fluffy maak. Daar moet geen klonte wees nie. Jy kan nog room en/of botter bysit na smaak en as jy dit effens slapper wil he. Wanneer ek vis of seekos by fyn aartappels bedien hou ek daarvan om bietjie wasabi of “horseradish” by die mash in te roer. Begin met ‘n mes puntjie want daai goed is baie sterk! Vir enige hoender, vark of rooivleis sit ek korrelmostert by die mash vir ‘n lekker geur. Ek hoop dit gee jou ‘n idee.
Elsabie Templeton – o en die naam het gekom omdat jy nooit jou kurwes sal verloor met hierdie mash nie!! LOL
Marietjie Bonthuys – Gekookte artappels fyn gedruk. ń Bakie Philadelphia gream cheese met chives en uie. Eetlepel melk , Kwart teelepel bakpoeier. Roer goed en eet.
Carol Claassen – Moet nie bakpoeier gebruik nie dit vernietig die voedingswaarde
Norette Janse van Rensburg – Ek voeg knoffelstukkies by aartappels wanneer dit kook en daarna voeg ek ook vars pietersielie by Heerlike smaak