Idees vir Ontbeende Skaapboud Posted on April 18, 2014 by Sonja Posted in Wenke / Tips Ons wil ‘n ontbeende skaapboud braai. Het iemand dalk bietjie raad vir wat om daarop te sit of waarin om dit te marineer? Anita Groenewald Olderwagen Ek maak ‘n dry rub van bruinsuiker paprika maar die gerookte een selderysout mosterd poeier en woestersous sprinkel vryf die vleis goed daarmee en laat staan so 24 uur in yskas dis heerlik Suneth van Rensburg Ek gebruik ziplock sakkie en marineer in 1liter gewone yoghurt, karringmelk of amazi. Voeg vars roosmaryntakkies by en ook paar knoffelhuisies. Oornag in die yskas en op die Weberspit vir ongeveer 90 minute. Yolandie Prinsloo Fresh black pepper,salt,rosemary,garlic and olive oil.Rub it into the meat and let it rest for about 1-2 hours. Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin