DIEET MENGSEL

DIEET MENGSEL
1 eetl gemmer
1 eetl heuning
1 teel kremetart
1 eetl kaneel

Meng alles met 1 liter kookwater.
Laat trek soos tee.
Laat afkoel en bottel.
Drink 3 keer per dag 2 eetl. vol voor ete