Hier is hy:
1 koppie klapper water(of water)
2 avokado’s fyngedruk
80 ml rou heuning
1 teelepel sout
220 g gevriesde of vars gemengde bessies.
Plaas alles in n voedselverwerker of blender en verwerk tot glad.
Vries vir 6-8ure en bedien met vrugte of sjokolade sous.
Ek het dit dubbel aangemaak en so 2 liter gekry
FOTO- Andri Bredenhann