Maak perske noodle slaai baie maklik kook noodles die klein skulpies meng mayo met dit opgekapte ui fyn sout en swart peper maak oop blik perske halwes sny kleiner gooi in en die helfde van die perske sous en gooi in hele potjie van die gekleurde piekel uitjies sonder die asyn jy kan ook n green pepper insit en gerkens en whalla lekker slaai
Anita Groenewald Olderwagen