Daar hoef nie altyd “slaaiblare” in “slaai” te wees nie
Lekker kombinasie:
Een bossie koljander (coriander, dhunia)…my gunsteling!
Murgpampoentjies, dun gesny
Komkommer, dun gesny
Tamatie
Olywe
Peppadew (ek het my Bishop’s Crown gebruik wat ek ingelê het)
Enige slaaisous is lekker hierby, ek het ‘n sousie van mayo, suiker en water gemaak. Heerlik. (eie resep)
BRON- Louise Groenewald