1

FRITTATA

 

2014-03-08-frittata

Lekker lui saterdag frittata gemaak.
Braai spek en soetrissies
Voeg rooi ui en tamaties by
Gooi 7 eiers in en meng bietjie
Gooi gerasperse kaas by en meng bietjie
Sit pan in 180 oond vir so 15-20 minute.
As uit oond haal draai uit die pan onderstebo op n bord

BRON-Angela Landsberg