ELIZABETH SE KERRIEBONE
2 kg groenbone
1 kg uie
sout
750 ml asyn
25 ml sterk kerrie
500 ml suiker
37,5 ml mielieblom
Kook bone en uie met 1l water tot net net gaar. Meng die res van die bestandele saam en voeg by bone. kook deur en skep in bottels. HOOP ALMAL GENIET DIT!
BRON- Elizabeth Haupt