Mangoslaai Posted on February 16, 2014 by Sonja Posted in Slaaie / Salads Bestaan uit vars mango,jong vars spinasie,gedroogte cranberries en n sousie van honeymustard,appelasyn en bietjie olyfolie. Dawie Vd Heever Hierdie is n foto en die resep van n vriendin Marie Nel. Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin