1

MARINADE VIR GEBRAAIDE HOENDER


MARINADE VIR GEBRAAIDE HOENDER
Een hoender in braai porsies gesny.
Een pakkie Knorr chicken marinade aangemaak volgens instruksies.
Sap van een suurlemoen en gerasperde skil van halwe.
Tee eetlepels Worcestershire sous.
Twee eetlepels heuning of bruin suiker.
1 groot ui fyn gekap.
1 eet lepel Aromat of 2 eetlepls soya sous
1 eetlepel Jimmy’s sous
30ml olyf olie
Kombineer al die bestandele in ‘n plastiek bak enmarineer hoender vir ongeveer 1-2 uur.
Braai oor matige kole tot gaar.

Resep: Franco Dippenaar