Een witbrood se deeg, knoffel ingewerk by die deeg, gemaak in bolletjies, geplaas in n diep oondbak en dan n pakkie potatobake oorgegooi.en 250ml room oorgegooi. Danish feta oorgekrummel. plaas in koue oond. Sit oond dan op 180°C en bak n uur lank.
Resep en eerste foto: Leonore Bosman
1 x pak brood deeg (daai by spar in die sakkies)
1x 250ml clover room (kan enige room rerig wees)
1x pakkie potato bake (ek hou nogals van die garlic & herb ene)
Roll deeg in balletjies in plaas in pan soos die foto.
Maak potato bake in room aan en gooi oor bolletjies. Ek steek bolletjies sodat die room effens onder toe gaan.
Sit in die oond of 150°C tot gaar. Sit maar ouma se wonder blink metaal (foil) blink kant binne sodat dit nie vinnig bo brand en binne rou is nie.
Resep: Alicia Tideswell