1 groot eiervrug in blokkies gesny, moet nie skil nie.
1 ui gekap
1 knoffelhuisie gekap
2 snye witbrood in 250 ml melk geweek
3 ml mosterd poeier
s & p
100 g chedderkaas gerasper
250 g bacon in blokkies
3 eiers, kruie van jou keuse
Braai uie en spek, voeg knoffel en eiervrug by en braai tot glaserig. Klits eiers en voeg al die ander bestanddele by. Meng goed. Plaas in gesmeerde vuurvaste bak, sprinkel nog kaas oor en bak in oond 180 vir 30 tot 40 min. Kan skyfies tamaties bo-op sit voor jy dit bak. Sprinkel bietjie paprika bo-oor

Martie Fourie Moolman