PATAT SLAAI

tested

PATAT SLAAI
1.5 kg patats
Sny in stukke drizzle met olyfolie en rooster in oond tot sag.
Laat afkoel en meng met
rooi ui ringe
gekapte knoffel
1 1/2 teel komynsaad
1/4 koppie suurlemoen of lemmetjiesap
4 eetlepels sesame olie
2 eetlepels vissous
1/4 koppie heuning
250 g black beans of enige ander bone
Meng alles en bedien.

Resep:  Suneth van Rensburg