MOSTERDSOUS MET KONDENSMELK

tuisgemaakte mosterdtested

MOSTERDSOUS MET KONDENSMELK
Marita Pritchard
1 blikkie kondensmelk
1/4 blikkie asyn
1 teelepel mostertpoeier
Meng goed saam.
Hoe langer dit staan hoe sterkter word die mosterd.

Annatjie Kotze
Blikkie kondensed melk
halwe koppie asyn,
3 teelepels mosterpoeier
knippie sout..
Gooi asyn in ‘n skoon flessie met deksel, gooi mosterpoeier by en skud goed. Gooi kondensed melk by en skud weer tot verdik. Sit in yskas.