1

MEXICAN TORTILLA MANDJIES MET CHILLI CON CARNE

 

2013-11-19-mexicantortillamandjiesmetchilliconcarnetested

MEXICAN TORTILLA MANDJIES MET CHILLI CON CARNE

Baie lekker as voorgereg

600 gr Maalvleis

100 gr Spek stukkies
1 Etl Olie
1 Uie , gekap
1 Knoffelhuisie, gekap
2 Etl Tamatie paste
1 blik Tamatie en uie
1 Tlp droe Rissie vlokkies
1 blik Red kidney beans
1 Rooi rissie, gekap
1 Etl Worcestershire sous
5 ml Bief ekstrak
5 ml Soya sous
60 ml Rooiwyn
10 ml Suiker

Verhit olie , en braai uie, bacon en maalvleis vir so 5 min . Roer tamatiepaste , chilli flakes , vars rissie , soya sous, en Worcestershire sous by. Voeg dan bone , tamatie en uie mengsel by met 14 kop water en laat stadig prut vir 5 min .
Tortilla wraps word in sirkels uitgedruk , die grootte van jou muffin panne , en dan liggies gesmeer met olie . Druk in muffinpanne vas , dit sal sulke voutjies maak . Bak die tortillas in voorverhitte oond , 180 vir so 15min tot goudbruin .
Skep vulsel in elke tortilla , sit kaas bo-oor , en ekt n jalapeno skyfie op elk gesit met jalapeno en pruim chutney . Heerlik as voorgereg of net n ligte maaltyd

 

BRON- Carol Elliott Claassen