1

maak al jou koekies ewe groot en rond

koekies ewe groot

Ek gebruik we’ll die spanspek lepeltjie. Jy sit d lepeltjie in meel,dan maak jy d vol. Dan skraap jy dit af teen die rand van die bak.(Gelyk met die lepel. Ek vat sommer die tafel dan kap ek dit uit in my hand. Ek gebruik enige resep wat jy bolletjies moet maak van. Wat ek we’ll doen,as die deeg te slap is,sit ek d in die yskas om bietjie meer ferm te word. Selfs oats en klapperkoekies.
Amazing
Tania Pretorius