1

KERRIE HOENDER

 

2013-11-19-kerriehoender

1. Braai jou uie en greenpepper saam,
2. Gooi jou currie mix in n opgehoopte eetlepel of soos verkies by braai liggies saam.
3. Voeg jou hoender stukke, ek het stukke hoender gebruik by.
4 .Voeg n blikkie uie en tamatie smoor by en dan maak ek die blikkie 2 x vol met water en voeg sout by na smaak, en prit stadig tot gaar, in tussen maak ek gou my aartappels vinnig gaar in die microgolf en sit dit by die currie hoender en prit nog n rukkie langer, sorg dat daar genoeg sous is.
5. Kook lekker rys by

 

BRON- Marie Rheeder Troskie