1

TOFFIE MET ROOM EN SJOKOLADE

toffee 2

TOFFIE MET ROOM EN SJOKOLADE
1e gouestroop [15ml]
1k room [ 250ml]
1e botter [15ml-15g]
1e gerasperde sjokolade [15ml]
1 ¾ k bruinsuiker [425ml]
1t suurlemoensap [5ml]
Meng stroop,room,botter en sjokolade in kastrol en roer oor lae hitte totdat botter smelt is
Voeg bruinsuiker en suurlemoensap by en roer tot opgelos
Kook mengsel vir 30min Roer gedurig
Gooi uit in gesmeerde pan en merk in vierkante voordat mengsel verhard