1

CARPACCIO

carpaccio

CARPACCIO

(steak) kouevleis baie dun gesny met ricolla slaai, pynboompitjies gerooster, dun shavings Parmesan kaas, cappertjies, balsamic en olyfolie dressing cherrie tomaties en asvjy wil baie dun crackers onder die vleis.
Ek het al soveel verskillende variasies gesien en by restaurante geƫet maar daar is nie regtig n vaste resep nie so ek het maar van alles my eie resep gemaak.

Nathalie Jessica Koekemoer- Groot