TUNA KOEKIES MET FENNEL

tuna koekies meyer

TUNA KOEKIES MET FENNEL
3 klein blikkies tuna
2 medium aartappels + 1 witwortel (gekook en fyn gedruk)
1 ui baie fyn gekap
2 eiers
2 opgehoopte eetlepels meel
Klomp fyngekapte vinkel (fennel)
Bietjie suurlemoensap
Sout en peper na smaak
Meng alles saam, en bak in gladde pan in paar druppels olie.

Meyer Combrinck