SJOKOLADE BROODJIES
Skilferdeeg
Bakkers Room
Smelt sjokolade
Sny die deeg in vierkante, plaas bakkers room en sjokolade stukkies op die deeg soos in die foto, plaas ‘n tweede vierkant bo-oor en smeer geklitste eier oor alles. Plaas op voorbereide pan.
Bak by 200 grade C (of 180 grade C in waaieroond)tot goud bruin.. ongeveer 20 min
Foto en resep: Susan Nieuwenhuis