GEMARINEERDE SAMPIOENE


GEMARINEERDE SAMPIOENE

Die olywe en chillies kom uit n blikkie maar die gemarineerde sampioene heerlik en maklik.

Maak klein sampioene mooi skoon en pak n botteltjie vol. vat gekoopte greeksalad dressing, verhit tot kookpunt, gooi bottel vol, maak toe en laat so 2-3 dae staan. Maak oop en geniet!
NOTA:  Mens kan dieselfde doen met blomkool blommetjies