Bestandele
3 eiers
125 ml asyn (wit)
2,5 ml sout
125 ml sonneblomolie
50 g blikkie mosterdpoeier
397 g blik gekonseerde melk
Voorbereiding
Klits eiers goed tot lig en skuimerig. Roer asyn geleidelik by (stadig, bietjie vir bietjie) Meng mosterd en sout
Roer eiermengsel geleidelik by. Gooi deur sif om onegaligheid van eierwit uit te skakel. Voeg gekondenseerde melk en olie by. Meng baie goed en skep in flessies. Hou in yskas, laat dag of twee staan voor gebruik
bron ster resep