Room saam:
4 eiers
750ml suiker
250ml kookolie
Voeg die volgende by:
1 liter melk of Amazi of karringmelk ek gebruik Amazi
10ml vanieljegeursel
Meng goed
Voeg dan die volgende by en meng goed:
750ml koekmeel ( Cake Wheat Flour)
10ml sout
15ml koeksoda
500ml Volkoringmeel (Whole Wheat Bran)
1000ml (4koppies) Semels (Digestive Bran)
Bak by 200°C (400° F) vir 15 – 20 minute
Jy kan ook 2 koppies rosyne bygooi as jy wil
Maak so 36 muffins in ‘n muffinpan gemaak
BRON: Stompie Theron Borman