1

HOENDER OP FOIL IN PRUTPOT

hoender op foil in slowcooker marietjiehoender op foil in slow cooker
HOENDER OP FOIL IN PRUTPOT

Maak jou hoendertjie mooi skoon  Рmaak hom droog Рrol groot balle foil Рgooi in slowcooker se bak Рspice jou hoender met sout peper en lekker hoenderspeserye Рsit hoender bo-op foil Рsit slowcooker op hoog vir so 4 ure Рgeen water niks Рhoender heerlik sappig binne en crispie buite Рdis heerlik Рlaat weet as jy gemaak het x

Rina Kleinhans:¬† Ek het dit al ‘n paar keer gedoen en dit is regtig ‘n lekker manier van die hoender doen, indien jy die hoender donkerder verkies, kan jy hom net vinnig onder die grill in die oond sit nadat hy gaar is.

Idee geplaas deur Marietjie Nel