Maak jou hoendertjie mooi skoon – maak hom droog – rol groot balle foil – gooi in slowcooker se bak – spice jou hoender met sout peper en lekker hoenderspeserye – sit hoender bo-op foil – sit slowcooker op hoog vir so 4 ure – geen water niks – hoender heerlik sappig binne en crispie buite – dis heerlik – laat weet as jy gemaak het x
Rina Kleinhans: Ek het dit al ‘n paar keer gedoen en dit is regtig ‘n lekker manier van die hoender doen, indien jy die hoender donkerder verkies, kan jy hom net vinnig onder die grill in die oond sit nadat hy gaar is.
Idee geplaas deur Marietjie Nel