1 Puff pastry ( dunner uitgerol )
2 Medium appels ( in twister fyn gemaak )
Ultra mel
30 ml suiker
cinnamon
Metode
sirkels puff pastry uitgedruk en in muffin pannetjie gesit, ultra mel in die doppie geplaas, fyngemaakte appels
gemeng met suiker en cinnamon bo-op die ultra mel gesit en gebak teen 180 grade C vir 45 min. Ek het die hele
tertjie laat afkoel en weer bietjie ultra mel bo-op gesit met weer n sprinkel cinnamon.
Het een geproe en baie lekker!
Sharon Viljoen