Hoop julle verstaan my short hand.
1 eetlepel botter
1 eetlepel olyfolie
150 g uie fyn gekap
2 knoffelvingers
100 g aartappels, geskil, fyn gekap
250 ml veggie stock
3 komkommers gewas, pitte verwyder, fyn gekap
250 ml wit wyn
200 ml room
2 teelepels sout
swart peper
1 teelelep marjoram
1 teelepel dill
2 teelepels soet mosterd
Olie en botter in pan tot botter smelt.
Voeg die uie, knoffel, en aartappels in. Braai tot uie sag is.
Voeg komkommer by en braai verder vir 2 tot 3 min.
Voeg veg. stock by, dan wyn, dan room.
Kook tot aartappels sag is.
Skep sop in ‘n blender en voeg dan speserye by.
Bled goed en bedien warm.
Vir koue sop volg selfde proses maar moet nie die room insit nie. Wanneer die sop afgekoel het vou dan Griekse yoghurt in. Sit in yskas.
Dit is ‘n ryk sop en ons bedien dit gewoonlik in klein hoeveelhede as ‘n apperatief vir ‘n vier gang maal.

Resep: Jaco Bester