TUISGEMAAKTE MAYONNAISE


TUISGEMAAKTE MAYONNAISE
hier is my eie resep, kan dit vir enige slaai gebruik.
2 eiergele,
50 ml suurlemoen sap,
50 ml suiker,
sout,
1 gekapte ui,
5 ml mostert poeier,
knoffel (opsioneel)
‘n handvol pietersielie.
plaas alles saam in blender en blend tot dit glad is en drizzle 100 ml olie STADIG by terwyl die blender op vol spoed blend.

RESEP:  Annatjie de Klerk