1

PYNAPPEL CHUTNEY

pynappel chutney

Ek voeg die chillies by omdat my man mal is daaroor en dit werk goed met die resep.
BESTANDDELE:
1 kg pynappel in klein blokkies gesny
300 gram uie fyngekap
8 eetlepels Balsamic vinegar of white wine vinegar
250 gram suiker
1 teelepel sout
2 huisies knoffel fyngemaak
1 teelepel Cumin
2 teelepels kerriepoeier
½ teelepel borrie
½ gemmer
½ teelepel droë chillie flakes
1 eetlepel fyngekapte vars chillies
METODE:Sit al die bestandele saam in ‘n pot en prut vir 30 tot 40 minute.As jy hou van ietsie meer branderigs gebruik ‘n sterk kerriepoeier.
Bottel warm.

Leanne Thurston Coetzer