6 viennas opgesny,
1 pak bacon op gesny,
1 blikkie bully beef gemash,
1 ui opgekap, halwe green pepper,
halwe pak mushrooms
6 gekookte eiers opgesny.
1 koppie kaas
sout pepper en mixed herbs.
meng alles goed saam. klits dan so 5/6 eiers saam met bietjie melk gooi oor maak seker alles is lekker in gemeng en bak in oond op so 180 grades tot gaar
Liz Kitching