CECILIA SE KERRIE BOONTJIES
2 kg gekerfde boontjies
1 kg gekerfde uie
2 gelyk geskraapte teelepels sout
Kook 10 min in stoompot:
1 bottel asyn (750 ml)
3 koppie suiker
2 gelyk geskraapte teelepels kerrie
2 hoogvol eetlepels Maizena
Kook asyn en suiker saam.
Maak pasta van Maizena en kerrie. Roer in kokende mengsel. Giet oor bone.
Kook 5 minute. Bottel warm.
Foto: Cecilia Woest Hunwick
geskuif