BIER EN SOP BROODJIES

bierbroodjiestested

BIER EN SOP BROODJIES

1 pk bruismeel
1pk bruin uie soppoeier of sop van jou keuse
1 blikkie bier/karringemelk/melk of water  ongeveer 330ml

Meng alles goed saam, sit in ‘n broodpannetjie¬† gooi gerasperde kaas oor en bak by 180 Grade C vvir ongeveer 1 uur.

Variasies:
Gebruik sampioene sop en sny vars sampioene by
Mens kan regtig enige iets insit soos biltong, peppers, chilli, of net waarvoor jy lus het.

Resep:  Rina Kleinhans
Foto: Mandy van Wyk