VINNIGE MOSSELSOP
1 pak hoenderroomsop
2 koppies melk
1 koppie water
1 blikkie mossels fyn gemaak.
Het myne met ‘n vurk in die blikkie fyn gemaak.
Gooi al die bestanddele in kastrol roer goed en kook deur.
Bedien soos verkies
Resep: Sylvia Carstens
Foto: Charmaine Amery Kirsten
Viviane Stoutz
EK SIT IN PLAAS VAN MELK, EEN BLIK COCONUT ROOM IN. DIT GEE DAAI EKSTRA OEMF. MET SOMMER BAIE KNOFFEL IN.