1

ROOM SPINASIE

ROOM SPINASIE
600 gram spinasie, gekap
2 medium uie, gekap
olie
250 ml melk
50 ml botter / margarien
50 ml koekmeel
250 ml cheddar of gruyere kaas
knippie neutmuskaat (nutmeg)
Garlic & herb seasoning
Swart peper

Sorteer ui in so min olie as moontlik tot sag en lig bruin
Voeg spinasie by uie, bedek en prut oor lae hitte vir 5 min, roer af en toe
Verwyder deksel en prut vir +- 10 minute om mengsel droog te kry
Gooi mengsel in stainer om te dreinneer
Maak ‘n witsous met melk, botter en koekmeel in mikrogolfoond
Voeg kaas en neutmuskaat by, meng spinasie en witsous en geur na smaak met garlic & herb seasoning en swart peper
As jy wil kan jy ook ‘n paar stukkies fetakaas in sit