1

LEKKER SOUS VIR PAP


LEKKER SOUS VIR PAP
3 -4 uie, gekap
1/4 koppie asyn
1 koppie tamatiesous
2 teelepels Old English mustard
1 teelepel kerriepoeier [med]
3 eetlepels bruinsuiker
1 eetlepel appelkooskonfyt
Sout na smaak
Braai die uie, voeg die res van die bestanddele by en kook saam.
Bedien saam met pap of soos verkies.
Bly lank in yskas goed.