HEERLIKE KAPOKAARTAPPELS

kapokaartappels met spektested

HEERLIKE KAPOKAARTAPPELS

Maak genoeg kapoaartappels soos benodig vir jou mense, sit onder in ‘n groot bak, gooi gebraaide blokkies spek bo- oor en genoeg gerasperde kaas, maak toe met foelie en sit in die oond teen 180 grade C tot die kaas lekker gesmelt het.

Bedien –  dit is heerlik

Karena Profe Bosdorf