1

GROENSLAAI MET JELLIE

GROENSLAAI MET JELLIE
2 pakkies donkergroen jellie
1 blik 385 g Tertappels
1 blik 385 g Crushed pynappel
Knippie sout
2 eetlepels wit asyn
½ koppie room
1 eetlepel gelatien aan gemaak met koue water

Meng jellie met ½ koppie kookwater
Pynappel en tertappels moet fyn wees
Meng met res van bestanddele
Gooi in ringpan en laat stol oornag