Topping:
1 koppie versiersuiker
bietjie suurlemoensap (min of meer)
Meng gesifte versiersuiker met suurlemoensap. Dit moet dikkerig wees, maar steeds van jou lepel af drup. Bedruip die cavacas met die mengsel sodra dit uit die oond kom. Jy sal sien hulle begin in die middel induik. Dit is dan perfek.
FOTO: Jenny Nel Robberts en Yvonne Vd Waltsleben
HEERLIKE VARIASIE
Bertus De Bruyn
Dit was pongeveer en en n halwe koppiep versiersuiker en bietjie meer as drie kwart suurlemoensap! Was dikkerig maar stroperig loperig! Oor warm Cavacas geggooi! Lekker baie laat oorloop in pannetjie terwyl hulle nig in pannetjie is! Versier met gekapte cashew neute stukkie vars pynappel en gestrooi met versiersuiker!
Melinda Van Niekerk
Ek het dit saterdag gemaak en dit was heerlik. Ons het sjokolade versiersuiker en stukkie bubbly tjoklit op elkeen gesit.