VINNIGE MELKKOS

melkkos 2tested
VINNIGE MELKKOS

Gooi 1 liter melk in kastrol en bring tot kookpunt.
Neem 125 ml koekmeel, 1 E mielieblom, halwe t sout en vryf 2 E sagte botter in die dro√ę bestandele¬† in, roer by kokende melk.
Pasop vir oorkook, draai die hitte laer. Kook so 3 minute terwyl jy roer.
Bedien met kaneelsuiker.
Dit is genoeg vir 2 groot porsies .
bron namakwaland

BRON: Marie Rheeder Troskie