TAMATIE EN SARDIENTJIEDOOPSOUS

TAMATIE EN SARDIENTJIEDOOPSOUS

112 g roomkaas
3 eetl mayonnaise
2 eetl vrugteblatjang
1 eetl gerasperde ui
3 eetl tamatiesous
3 fyn gedrukte sardientjies
Sout en peper na smaak
ΒΌ teel fyn gekapte pietersielie

Meng alles saam tot dit romerig is, en bedien.