STEAK MARINADE

No Photo Available

AS ek steak gaar maak is ek lief om dit die vorige aand in olyfolie swart peper en gekneuste knoffel te lĂȘ met so ‘n knertsie suurlemoensap.
Die volgende dag as jy dit bak of braai is dit murgsag
Tim En Elsie Slabbert