STEAK MARINADE Posted on May 22, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Marinades AS ek steak gaar maak is ek lief om dit die vorige aand in olyfolie swart peper en gekneuste knoffel te lê met so ‘n knertsie suurlemoensap. Die volgende dag as jy dit bak of braai is dit murgsag Tim En Elsie Slabbert Share this... Facebook Pinterest Twitter Linkedin