SKOONMA SE KUDU STEAK

kudu steaks

Skoonma sout en peper haar koedoe steaks, strooi meelblom oor en braai alkante om te seel (nie gaar nie)
Pak in bak met deksek
Braai uie in dieselfde pan as vleis
Maak dan die sous:
1 eetlepel Bisto
1 eetlepel Worcestersous
1 eetlepel meelblom
1 eetlepel tamatiesous
3 kop water
Gooi oor vleis en uie en bak tot gaar

Frieda Greyling