SEEKOS SOP N ELEKTRIESE STOOMPOT

seekos sop in stoompot

SEEKOS SOP N ELEKTRIESE STOOMPOT

ek nie resep gehad nie – ek het net uie gebraai in die pot – greenpepper bygegooi en toe mushrooms – als fyn ge”chop” knoffel – tamatie – toe gooi ek klein blikkie tamatiepasta by en bietjie suiker – braai als lekker saam – toe gooi ek my prawns by en 2 koppies chicken stock en so 5 crabsticks – bietjie sout – vars gemaalde swartpeper en “rooi peper” toe laat stoom ek dit vir 10 min en toe roer ek bietjie vars room in – die crabsticks het soos spagetti gelyk toe dit klaar is – die tamatie was ook fyngekerf
MARIETJIE NEL