ROLKOEK-JAM ROLL

SWISS ROLLtested

ROLKOEK-JAM ROLL
hierdie is my ma s’n, en glo my ek was altyd die jam roll queen met hom!
BESTANDELE
1 kop koekmeel,
1 kop castor sugar,
2 teelepels bakpoeier,
4 eiers.
METODE
klits eiers en suiker baieeeee goed, voeg bakpoeier en meel by! bak vir 7-10 min by 190 grade C – as jy hom uithaal gooi hom op ‘n klam vadoek wat met bietjie suiker bestrooi is. ┬áRol op met die hulp van die vadoek, rol hom weer af, smeer jou konfyt lekker dik op en rol dan weer op sonder die vadoek.
Geniet hierdie rolkoek.. dis ‘n wenner
Riana Du Plessis