RICE CRISPIE CONES


RICE CRISPIE CONES
Smelt 20 malva lekkers,
60 ml botter en
1 t vanilla geursel oor bak met warm water.
Gooi 1,5 L Rice Crispies by en roer bymekaar.
Vorm bolle met jou hande, smeer hande met bietjie olie. Plaas bo-op gekoopte roomys cones, pasop vir brand.
Sprinkel hundreds and thousand lekkertjies bo-oor. Lekker en gesonde eet dingetjie by kinderpartytjie
Resep geplaas deur  Linda Venter