RIANA SE KAASKOEK

kaaskoek riana

RIANA SE KAASKOEK
2 houertjies cream cheese
1 houer sour cream
1 sakkie orley whip
1 blikkie kondensmelk
1 koevertjie (10g) gelatien
METODE
los gelatien op in kwart kop lou water – roer tot opgelos
klits al die ander bestandele saam – en gooi gelataien in en klits
maak kors van koekies en sit bietjie in yskas
gooi beslag op kors en sit in yskas
ek het sommer blikkie strawberries geneem en oorgegooi,
en die sous bietjie dik gemaak met klein bietjie maizena (so 1 t)
whalla en hier is hy!!! enige vrugte sal werk, en kan in beslag ook gegooi word.
 FOTO EN RESEP:  RIANA DU PLESSIS