PORK BELLY IN DIE PRUTPOT

PORK BELLY IN DIE PRUTPOT

Hier is n heerlike resep vir die pork belly in die slow cooker. Maak n marinade van:
4 e Sojasous
2 e Bruin suiker
2 k Chardonnay
1 groot ui gekap
3 knoffel huisies gekap
1 blikke tomato paste
1 Lourier blaar
Takkie bars thyme
Hand vol gekapte ” flat leaf parsley”
Meng alles en plaas in slow cooker. Plaas pork belly op sous en maak gaar vir 6 tot 8 urge. Haal pork belly uit en verdik sous met bietjie maizina. Plaas post belly terug vir nog so 30 min.
Resep:  The-Bald Chef